Shopping security
As jy met 'n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op ’n praktiese manier en gee tot 'n lys Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as't ware die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hulle geliefdes.
(Sagteband, 176 bladsye)
Ships within 48 hours · Estimated delivery Sep 6 - Sep 11
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order